Gert bo die grond roep na Koos onder die grond Kom in, Koos, kom in, kom in. Waarom ek roep na jou vanaand Dis 'n donker aand diep in Julie maand En dit reen heel nag lank oor die Vodacom torings En...
Moenie vir my hier vergeet nie (wat het jy gesê? wat het jy gesê?) ek het gesê jy moenie moenie vir my alleen agterlaat in hierdie land waar hulle nog hekse verbrand nie hierdie aaklige aaklige land...
ek bly hier in die dorp waar die treine fluit & die sjanters nag na nag die treine op spore skuif & ek is heel allright onthou die dag toe jy by my sou bly... hoe het ons storie toe...
En jy was beautiful op Beaufort-Wes en ek was so verskrik en verskriklik lief vir jou en jy het op grafte en op treine en op Ford Fairlane se agterseats gevry en nou is jy en jou man both computer...
Rivier, Oh Rivier, Jy's die diepste woord wat ek ken, Op jou kon ek vaar na die see en na haar, in die hoop om haar hart te wen. Maar woestyn, was die woord waardeur ek moet reis om haar hart te wen....
wat het gebeur my pragtig daai Desembermaand toe ons geleef het soos jetsetters in Gordonsbaai in daai warm overpriced flat bo op die Portofino Ice Cream Parlour within view van die kaai en die wind...