As jy vassit op die vlaktes van die Klein Karoo die somerweer is snikkend en die wind kom van voor die nightlife is so boring jy kan daarmee toor Die enigste jol is die poskantoor Koor: Kan jy my...