Ek is mal daaroor om ’n pastoor te wees. Jy kry die kans om ’n pad met mense in die beste en slegste van tye te stap. En oor die jare het ek met alle soort mense te doen gekry in alle soorte...